Boervolk Radio, 18 Aug 2013: Program gaan handel oor die Ossewa Brandwag PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 14 Augustus 2013 07:07

 

Ossewa Brandwag, Bloemfontein, Oktober 1941

Lewendige Radio inbel program.
Komende Sondagaand [18 Aug 2013 om 20H00] se program gaan handel oor die Ossewa Brandwag ( OB ). U kan op die internet luister na die radio [sien LUISTER blad] , al het jy die stadigste internet in die wêreld [kies dan die Mono stroom] , u kan ook gerus inskakel per foon, ons het landlyn telefoon nommers wêreldwyd - sien ons KONTAKONS bladsy, die oproep kostes is net tot by die nommer(naaste aan u) wat u skakel. Ons het ook 'n KLETS blad waarmee u onderaan (by setname) 'n naam kan intik en met die ateljee direk kommunikeer per teks.

http://www.boervolkradio.co.za/