Boervolk Radio: 25 Augustus 2013 - Lewendige Radio inbel program PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 23 Augustus 2013 07:07

 

Boervolk Radio

Lewendige Radio inbel program. [25 Augustus 2013]

Komende Sondagaand se program gaan handel oor Prof vd Wateren se Verbale-diareé ivm die Boervolk vs AfriKANKER. U kan op die internet luister na die radio [sien LUISTER blad], al het jy die stadigste internet in die wêreld [kies dan die Mono stroom], u kan ook gerus inskakel per foon, ons het landlyn telefoon nommers wêreldwyd - sien ons KONTAKONS bladsy, die oproep kostes is net tot by die nommer(naaste aan u) wat u skakel. Ons het ook 'n KLETS blad waarmee u onderaan (by setname) 'n naam kan intik en met die ateljee direk kommunikeer per teks, of gebruik ons Skype-kletskamer.

http://www.boervolkradio.co.za/