Boervolk Radio: 1 September 2013 PDF Afdruk E-pos
Sondag, 01 September 2013 07:07

 

Boervolk Radio

1 September 2013 Geselsprogram op Boervolk Radio - kom gesels saam.


Ons gaan gesels oor die Boervolk se erfenis, veral oor die konsentrasiekamp grafte ens wat geskend word, en oor ander monumente.

Hierdie is die Boervolk se eiendom en dit is tyd dat die AfriKANKERS hul pote daarvan verwyder.

http://www.boervolkradio.co.za/

Sou die radio nie begin speel, gaan na hierdie skakel en kies daar een van die strome.

http://www.boervolkradio.co.za/luister.php

U kan kom luister(op die Internet) en ook self deelneem, vra jou vrae via ons kletsblad (sien KLETS skakel op webblad) of sou u Skype gebruik is daar ook 'n kletskamer.

Daar is ook telefoon nommers regoor die wêreld waarmee u die ateljee kan skakel en deelneem teen lokale koste.( sien KONTAKONS skakel op webblad )

http://www.boervolkradio.co.za/kontakons.php