Boervolk Radio: 8 September 2013 PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 06 September 2013 07:07

 

Boervolk Radio8 September 2013 Geselsprogram op Boervolk Radio - kom gesels saam.

Ons bespreek die Party politiek, Demokrasie en die Boer se Republikeinse regeringsstelsel.

= = = = = = =

Daar word elke Sondagaand om 20H00 (SA tyd) 'n geselsprogram aangebied op Boervolk Radio.

http://www.boervolkradio.co.za/

Sou die radio nie begin speel, gaan na hierdie skakel en kies daar een van die strome.

http://www.boervolkradio.co.za/luister.php

U kan kom luister(op die Internet) en ook self deelneem, vra jou vrae via ons kletsblad (sien KLETS skakel op webblad) of sou u Skype gebruik is daar ook 'n kletskamer.

Daar is ook telefoon nommers regoor die wêreld waarmee u die ateljee kan skakel en deelneem teen lokale koste.( sien KONTAKONS skakel op webblad )

http://www.boervolkradio.co.za/kontakons.php