Bevry Phil Kloppers - Orde Boerevolk PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 11 September 2013 17:17

 

BEVRY PHIL KLOPPERS:

Phil Kloppers

Bogenoemde Boerekrygsgevangene is al baie jare in die tronk en boonop 'n invalide as gevolg van die wrede aanranding op hom deur wit polisiemanne. Sy vrou, Trudie, staan hom by sedert sy arrestasie. Hierdie dapper Boerevrou het 'n betrekking maar het dit self nie te breed nie. Hier is 'n verdienstelike geval en en ek pleit by ons Boerevolksgenote vir hulp en bystand aan Trudie en Phil. Skakel asb direk met Trudie. As u nie reg kom nie kan ook met my skakel. Alle skenkings en bydraes moet egter asb in Trudie se rekening in betaal word. piet rudolph: Orde Boerevolk: e/pos piet.rudolph@gmail.com

Die onderstaand is oorgeneem vanaf Facebook en word woordeliks geplaas:

"Phil Kloppers is nogsteeds op 'n spesiale hoëveseldieet en daar word asb gevra vir fondse om sy kos aan te koop. Hy is egter nou op die goedkoper weergawe maar agv Trudie se omstandighede is dit vir haar moeilik om by te hou. As enigiemand kan help dan sal dit opreg waardeer word. Skakel gerus vir Trudie vir die bankbesonderhede 079 6000 157 Nogmaals baie dankie vir almal se hulp en bystand teenoor ons manne.

Colleen Louw Dankie Johanna. Wat is fout met hom?

Phil En Trudie Kloppers hi Colleen ek is Phil se vrou Trudie Phil was aangerand deur Krugersdorp se moord en roof eenheid (almal wit) hy het n nek besering opgedoen en agv daarvan is Phil verlam en agv daarvan werk sy organe ni soos ons sin nie hy het n groot maag operasie gehad waar hul n tatuinum sif moes insit en so Phil hul kry ni di regte kos ni hy moet hoe vesel gebruik om sy maag aan di gang te hou anders is dit probleme."