15 September 2013 Geselsprogram op Boervolk Radio PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 13 September 2013 07:07

 

Boervolk Radio

15 September 2013 Geselsprogram op Boervolk Radio - kom luister of gesels saam.

Ons bespreek die Boervolk se Republikeinse regeringsstelsel

http://www.boervolkradio.co.za/

Sou die radio nie begin speel as jy op die tuisblad http://www.boervolkradio.co.za/ land, gaan na hierdie http://www.boervolkradio.co.za/luister.php skakel en kies daar een van die strome.

U kan kom luister(op die Internet) met komper of selfoon, jy kan ook self deelneem, vra jou vrae via ons kletsblad (sien KLETS skakel op webblad) of sou u Skype gebruik is daar ook 'n kletskamer.

Daar is ook telefoon nommers regoor die wêreld waarmee u die ateljee kan skakel en deelneem teen lokale koste tot by nommer wat u skakel.( sien KONTAKONS skakel op webblad http://www.boervolkradio.co.za/kontakons.php )