Balmoral, 13 Oktober 2013 (foto's) PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 17 Oktober 2013 17:07

 

BALMORAL HULDIGING - 13 OKTBER 2013

Ons het Alex Cruywagen se grafsteen onthul met ‘n roerende boodskap van Dirk van Vuuren; ons het pres Paul Kruger gehuldig; daarna het Jan Diederiks 'n inspirerende boodskap gelewer oor ons plig as nasate van die Boerevolk en hierna het die jong kindertjies 'n blommetjie gaan neersit op die graffies binne die konsentrasiekamp. Daar was nie 'n enkele lid van die AWB om hulde aan 'n oud-KG. te bring nie. Gelukkig was daat talle van WBW wat bevriend was met Alex en kom hulde bring, het. Dankie, manne!

Piet Rudolph
piet.rudolph@gmail.com