Boervolk Radio, 27 Okt 2013. Boervolk Identiteit vs Afrikanenasie Identiteit PDF Afdruk E-pos
Sondag, 27 Oktober 2013 07:07

 

Boervolk Radio

27 Oktober 2013 20h00 (8nm SA tyd) Sondag Geselsprogram op Boervolk Radio - kom luister en/of gesels saam.

Ons bespreking is - Boervolk Identiteit vs Afrikanenasie Identiteit (Beginsels vs Materialisme)


http://www.boervolkradio.co.za/

Sou die radio nie begin speel as jy op die tuisblad hierbo land, gaan dan na hierdie LUISTER skakel en kies daar een van die strome.

http://www.boervolkradio.co.za/luister.php

U kan kom luister(op die Internet) met komper, iPhone/Pad of selfoon, jy kan ook self deelneem, vra jou vrae via ons kletsblad (sien KLETS skakel op webblad) of sou u Skype gebruik is daar ook 'n kletskamer.

Daar is ook telefoon nommers regoor die wêreld waarmee u die ateljee kan skakel en deelneem teen lokale koste tot by nommer wat u skakel. (Sien KONTAKONS skakel op webblad http://www.boervolkradio.co.za/kontakons.php)