Eugene Terre’Blanche. 8 februarie, 2014. Ventersdorp PDF Afdruk E-pos
Maandag, 13 Januarie 2014 11:47

 

KRANSLEGGING EN GEDENKBYEENKOMS- EUGENE TERRE’BLANCHE- VENTERSDORP- SATERDAG 8 FEBRUARIE, 2014. Bogenoemde geleentheid vind plaas by die graf van ons ontslape kollega om 08 00 te Ventersdorp.

Eugene Terre'Blanche

Die aangeleenmtheid is onder voorsitterskap van die AWB. Diegene van u wat ‘n kransie wil gaan lê moet asseblief met mevrou Martie Terre”Blanche in aanraking kom by die AWB, Ventersdorp, telefoon 018 264-2516.

Ons sal bymekaarkom om 07 30 by die plaashek 13 km van Ventersdorp op die Klerksdorp-pad. Kom asseblief. Ons gaan 'n gevalle kameraad huldig. Dis ons plig.

Sien u daar!
Piet Rudolph. Boere Republikeine.