Boere- en Bondgenotekonferensie, Saterdag 22 Februarie 2014 PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 20 Februarie 2014 08:35

 

BOERE- EN BONDGENOTEKONFERENSIE
SATERDAG 22 FEBRUARIE OM 08:00 VIR 08:30
ONS EESTE BYEENKOMS VIR DIE JAAR!

PLEK: DOGTER VAN SION, plot 225, Kameeldrift-Wes (amper op die hoek van Van der Hoffweg & Charlstraat)

Ko-ordinate S25 42.967; E028 00.367 h/v Charl en Milfoilstraat, Pta-Wes

DIE TEMA: Die Pad Vorentoe: Nasionaal en Internasionaal

GASSPREKERS:
MNR DIRK VAN VUUREN
DR PIETER VAN WYK
MNR PAUL KRUGER
bekende regsgeleerde, regsadviseur in die Boeremagsaak en Voorsitter van die V.V.K.

AGENDA:
1. VEROOTMOEDIGING BY MAJUBA, 27 FEBRUARIE 2014, die betekenis daarvan vir die Boerevolk;
2. BOERE-GEVANGENES IN DIE TRONKE - ons bydrae en hoe help ons vorentoe;
3. DIE KONSENTRASIEKAMPKERKHOWE EN ONS ROL DAARMEE.
4. HERDENKING VAN DIE REBELLIE 1914-2014.

VERVERSINGS VANAF 08:00 TOT 08:30.
STIPTELIKE AANVANG OM 08:30.
MIDDAGETE SAL VERSKAF WORD VANAF 12:30 TOT 13:00.

Ons kom bymekaar as Boere wat bekommerd oor ons volk. Ons verteenwoordig nie die volk nie. Daarom praat ons namens onsself. Kom praat jpu hart uit. Ons soek oplossings. Ons beklemtoon nie geskille nie.

Kom help met die bou van die pad na Volkseenheid. Sien u daar!

Piet Rudolph: Sameroeper: e/pos: piet.rudolph@gmail.com

('N BYDRAE VOLGENS U KEUSE.)

Sien jou daar!

(REG VAN TOEGANG VOORBEHOU)