Pretoria Wes, 29 Maart 2014 - Filadelfia-Ark PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 28 Maart 2014 12:06



Volkskansel
OPMARS NA VEROOTMOEDIGING 2Boere-Republikeine
SATERDAG 29 Maart 10 00 TE FILADELFIA-ARK.
Ko-ordinate:
S25 42. 967
E02800. 367 H/VAN CHARL EN MILFOILSTRATE, Pta.-WES.
PADLANGS: ry met Van der Hoffweg in ’n westelike rigting tot by Charlstraat. Draai regs ongeveer 100 treë draai in en gaan by die valhek verby.


ONS MAAK DIE BOEREVOLK BYMEKAAR!
Sonder die steun van die Allerhoogste en sonder dat ons mekaar se hande vat is Vryheid nie moontlik nie!
Kom laat ons verootmoedig voor die Vader; ons sondes bely en van Hom die krag afsmeek.
Smaaklike middagete word verstrek.
Kom luister na die besielende boodskap rondom Sefanja 3. Kom ons maak die Boerevolk bymekaar.

Opgestel en utgegee deur Piet Rudolph vir Boer-Republikeine, Filadelfia-ark en Volkskansel.

Ons maak die Boerevolk bymekaar!