Boervolk Radio, 13 Julie 2014: die narre se gejaag agter die Britse STEM PDF Afdruk E-pos
Sondag, 13 Julie 2014 10:00

 

Boervolk Radio

13 Julie 2014 20h00 (8nm SA tyd)

Sondag Geselsprogram op Boervolk Radio - kom luister en/of gesels saam.

Bespreek ons die narre se gejaag agter die Britse STEM en verdwaaldheid of is dit die opsetlike Hensop uit horde sogenaamde Boere groepe, organisasies en individue.


http://www.boervolkradio.co.za/

Sou die radio nie begin speel as jy op die tuisblad hierbo land, gaan dan na hierdie LUISTER skakel en kies daar een van die strome.
[ Stroom A en B vir swak internet konneksie (soos dongle) of C en D vir dial-up en ADSL of E vir baie vinnige konneksie ]
http://www.boervolkradio.co.za/luister.php

U kan kom luister(op die Internet) met komper, iPhone/Pad of selfoon, jy kan ook self deelneem, vra jou vrae via ons kletsblad (sien KLETS skakel op webblad) of sou u Skype gebruik is daar ook 'n kletskamer.

Daar is ook telefoon nommers regoor die wêreld waarmee u die ateljee kan skakel en deelneem teen lokale koste tot by nommer wat u skakel. (Sien KONTAKONS skakel op webblad http://www.boervolkradio.co.za/kontakons.php)

[Boervolk radiogesprek]