Boervolk Vergaderings (31 Januarie 2015) PDF Afdruk E-pos
Saterdag, 31 Januarie 2015 10:00

 

ZAR Virkleur

Boervolk Vergaderings

Dit was te vêr   ! !     Geen meer verskoning, almal kan bywoon
Kom neem deel al kan u dit nie fisies bywoon nie
!   Hoe gemaak   ??   --   Gebruik die Internet   !

Sou u hoor van 'n Boervolk vergadering en u wil dit graag bywoon, maar dit is te vêr om te ry   !

Kom luister hier 'lewendig' na die vergadering terwyl dit aan die gang is !

U kan ook selfs vrae vra waar u ookal mag woon, mog dit in Suid Afrika of oorsee wees   !


Volgende vergadering is te

"Bethlehem"

op
"31 Januarie 2015"

om
"15h00"

( Alle tye is SA tyd )

Aangebied deur Boervolk Radio

U kan ook deur Boervolk Radio inskakel - Klik Hier vir alternatiewe Luister skakels

Kies 'n Speler http://www.kompas.co.za/boervolk/