Balmoral 16 Des 2016 PDF Afdruk E-pos

 

GELOFTEDAGHERDENKING EN KRANSLEGGING: BALMORAL-KONSENTRASIEKAMPKERKHOF: BALMORAL: 16 Desember 2016 om 10 00.


1. Soos gebruiklik kom Boerevolksgenote een keer per jaar bymekaar vir ‘n kranslegging by hierdie geskiedkundige begraafplaas.
2. Balmoral het bekendgestaan as een van die helkampe in die Engelse Oorlog. Hie is oor die 470 Boerkinders en –vrouens om die lewe gebring in die Britse poging om die klein Boervolkie uit te wis.
3. Dit gaan ons in herinnering roep met die kranslegging op 16 Desember, hierdie jaar.
4. Met elke kranslegging het ons kinders ‘n prominente rol gespeel. Bring weer die kindertjies sodat hulle kan leer waar kom ons vandaan en waarheen is ons oppad.
5. Bring u stoele, Vryheidsvlae en water saam. Ons gaan kort wees omdat daar steeds nie veel geriewe by Balmoral is nie!

Piet Rudolph; Sameroeper: Vrye Boere-Republikeine : 072 419 3516 OF WAT IS OP 063 830 5959. Sien ook (fb) Kinders in Nood-drukgroep. (w) 28/11/16