AWB: Brandwag reaksie - Middelburg PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 31 Augustus 2010 20:33

Van AWB se webwerf, artikel 24 Augustus 2010

 

Brandwag reaksie - Middelburg

 

MiddelburgDaar is op Maandag 23 Augustus 2010 ´n toets drill gedoen aangaande die Brandwag stelsel van die AWB, volgens ´n woordvoerder op die toneel, was die reaksie vinnig en meer as 15 voertuie het in enkele minute op die toneel ge-ariveer.

Volgens Kmdt. Nienaber van Middelburg Wenkommando was die reaksie van die lede ´n goeie bewys van die doeltreffendheid van die stelsel.

Hulle is in die proses om fase twee van die Brandwag stelsel te aktiveer in die streek en is dringend opsoek na reaksie voertuie, as u enige van hier die beskikbaar het kan u Kmdt. Nienaber kontak op 0718736362 of Epos: rebelsrussafaris@lantic.net.

Die Brandwag Stelsel is beskikbaar in alle streek in Suid Afrika dit sluit Pretoria, Johannesburg en talle kleiner gebiede in, vir meer inligting oor die Brandwag stelsel in jou streek maak asb. gebruik van die Kontak vorm HIER [AWB webwerf, Ed].