Volksvergadering 2010 PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 10 September 2010 10:11

VolksvergaderingDie volgende Volksvergadering van die Geloftevolk sal DV plaasvind gedurende 8 – 10 Oktober 2010 te Nampo Park naby Bothaville – GPS S 27°13’936″ O 26°39’958″.
Voorstelle, of versoeke tot ‘n spreekbeurt kan aan Frikkie Strauss gestuur word by vvr@xsinet.co.za vóór 10 September 2010. Die program en sakelys sal later bekend gemaak word.