Terre'Blanche-moord: brief van die Openbare Vervolging PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 15 September 2010 14:27

Van AWB se webwerf (08 September 2010):

 

Daar is meer vordering gemaak met Wyle AWB Leier Eugene Terre Blanche se moord hof saak.

Aangeheg is ´n brief van die kantoor van die Direkteur van Openbare Vervolging waar in hulle meld dat hul appélleer teen die besluit van Landdros Magaola Foso om borgtog van R5000 toe te staan aan Chris Mahlangu, die selferkende moordenaar van Mnr Eugene Terre Blanche.

Kliek net op die brief om dit grooter te maak.