ABSA se twak - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Maandag, 20 September 2010 21:35

ABSA

Te veel geld te min verstand!

Absa, vandag, môre altyd saam…

 

Ons is ‘n bietjie verward, maar ons weet ons toekoms is pikswart.

Verspilde borgskappe op die lappe ‘n Hekelgedig aan die adres van ABSA.

Opgestel en uitgegee deur Piet Rudolph namens
die Aksiekomitee Orde Boerevolk.
E-pos: piet.rudolph@gmail.com