Boere-saamtrek 10 Okt 2010 (Boere-Republikeinse) PDF Afdruk E-pos
Saterdag, 25 September 2010 17:55

Boere-Republikeinse
Boere-saamtrek
10 Oktober 2010

Paul Kruger
Ons loof ons Hemelse Vader en huldig president Paul Kruger op sy verjaardag. Ons stel nuwe jong leiers van ons vryheidstryd voor.

Ook ere toekennings van die Orde Boerevolk aan volksgenote (lewend en dood) vir langdurige en toegewyde diens aan die Boerevolk.

Tyd
:
10:00 stiptelik

Plek:
Op die plaas van mnr Dirk van Vuuren by Kameeldrift-Wes
(wes op Van der Hoff-weg  ─ draai uit vd Hoffweg in
Charl-laan   en volg die aanwysings)

Bring en Braai vanaf 12:30 ─ Bring asb stoele saam.
Donasies sal waardeer word tov kostedelging
Bring u Boerevriende en volksgenote saam!
Maak nie saak aan watter beweging u behoort nie.
Veilige parkering.
Reg van toegang voorbehou

Opgestel en uitgegee deur Piet Rudolph (sameroeper) namens die Aksiekomitee: Orde Boerevolk
e-pos: piet.rudolph@gmail.com