Hulp Ratte 10 PDF Afdruk E-pos
Saterdag, 09 Oktober 2010 23:42

Free Boer patriots

Vir die van julle wat graag ‘n bydrae wil lewer tot die moontlike borg van die Ratte 10, besonderhede is soos volg: Die rekening vir die fonse is soos volg.

Boerekryger/N. Mulder-FNB- Rek no 622 3237 7764-Tak kode 250 542. Spaarrek. Of julle kan die geldjies vir tannie Frieda Mulder Maandag by die hof vir haar in haa...r hande gee. Baie dankie vir julle almal se hulp en bystand sover. Hoop ek sien julle almal Maandag by die hof.