Kmdt. Willem Ratte eetstaking (21 dae) PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 21 Oktober 2010 17:49

Hunger strike, Kmdt. Ratte 21 daysAndre Viljoen, Boere Krisis Aksie (B.K.A.): Kmdt. Willem Ratte se toestand:
Na 21 dae sonder kos het 'n besoeker sy toestand vanoggend 21 Oktober 2010 as uiters swak geskryf.'Ek gaan nie vir jou lieg nie' het die man gese, '... die Kmdt. is baie moeg en sy kop hang. Sy brein funksioneer nog normaal'Kmdt. Ratte is op 'n ee...tstaking omdat hy totaal onregmatig in hegtenis geneem is op gefabriseerde klagtes en die Staat nogtans hulle heksejag op hom voortsit.
Tydens 'n eetstaking hou mens se derms op funsioneer na ongeveer 3 dae en dan begin mens op jou eie liggaamsvet teer. Daarna begin 'n mens jou eie protiene verteer, die sagste dele eerste. Hierdie ''sagte dele' is eerste jou ingewande, die derm-wande. wat mettertyd letterlik papierdun raak.Kmdt. Ratte is van nature slank sonder enige liggaamsvet. Hy lei ook aan die hart toestand wat tot gevolg het dat sy hart onder stres begin vibroleer [in trilling gaan] Ek sal u op hoogte hou van sy toestand.