Kmdt. Ratte - Dringende beroep op Volksgenote (VVK) PDF Afdruk E-pos
Sondag, 24 Oktober 2010 19:48

Witbank, Suid-Afrika

Beste Volksgenote,

Hiermee die persverklaring wat deur die Verkenners uitgereik is met betrekking tot Kmdt. Willem Ratte se hofverskyning more (25 Oktober 2010) in Witbank. Kmdt. Ratte het ons heelhartige ondersteuning op hierdie stadium nodiger as ooit in sy lewe. Van die VVK se kant af wil ons ook een en almal van julle wat ENIGSINS in staat is om dit by te woon, dringend versoek om aldaar teenwoordig te wees. Bring asseblief hierdie klein offer vir 'n groot man in ons vryheidsstryd. Sien julle daar!

Vriendelike groete
Chantal Labuschagne

 

Staak dié onreg en laat Willem Ratte vry