Ons Eie Mense: 2 maand is dit Kersfees PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 26 Oktober 2010 11:18

Ons Eie Mense / Our Own SuffersOor 2 maande is dit Kersfees - en ons sal graag baie meer trane van blydskap wil sien vir geskenkpakkies wat aan hierdie kleintjies uitgedeel word. Die organisasie hiervan neem tyd, en ons kan nie wag tot Desember hier is voor ons begin nie. Deur slegs een potjie "BIO BALM" vandag te bestel, (iets wat ELKE huishouding ...nodig het) kan jy 'n groot bydrae tot die fonds lewer!
Skryf na FB Inbox, of na skin@telkomsa.net