Vrouekonferensie, 30 Okt 2010 - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 28 Oktober 2010 00:28

Boere-Republikeine, 10 Okt 2010

Dames - Boerevrouens

Vrouekonferensie

Saterdag 30 Oktober 2010

Te Kameeldrift-Wes

 

Hierdie skrywe dien om u te herinner daaraan dat ons Saterdag 30 Oktober 2010 'n Vrouekonferensie hou te Kameeldrift-Wes 225.

Die verrigtinge is bestem om ongeveer 11 vm te begin. Daar is egter vanaf 10 vm 'n lesing oor die Boerevolk in die woord. Dit sal 'n pragtige aanvulling wees van ons tema - Die volk en die vrou.

Vir u wat moontlik 'n uur vroeër kan kom, sê ons dankie. Naby die plaas sal rigtingwysers en vlae die plek aandui.

 

Kom dames. Bring u vriende saam.

Sameroeper Piet Rudolph. E-pos piet.rudolph@gmail.com