Kmdt. Ratte se toestand op 28 Oktober 2010 PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 28 Oktober 2010 16:38

Hunger strike, Kmdt. Ratte 28 daysVolgens besoekers wat vanoggend 28 Oktobr 2010 by Kmdt. Ratte in die Witbank tronk was is sy gesig mekrbaar vermaer en uitgeteer. “Hy het moeg maar soos sy ou-self reageer” het een vn die besoekers opgemerk.
Kmdt. Ratte is reeds 28 dae lank op ‘n eetstaking omdat hy wederegtelik “gearesteer” en aangehou word.
In ‘n poging om sy eetstaking uit te rek wat tot sy dood kan lei word hy weekliks vir “nuwe” gefabriseerde klagtes deur die Staat “ondersoek”
Die klagtes strek van verraad tot die absurde van kinderpornografie.