'n "Nuwe" Suid-Afrika volksmoord terugblik (video) PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 02 November 2010 13:29

Nuwe Suid-Afrika: Volksmoord

Vervaardig deur Projek 2010. Oktober 2010.

Hierdie video is 'n kort en kragtige oorsig oor koerant- en radioberigte oor uitsluitlik MOORDE op volksgenote die afgelope paar jaar. Die video bevat "slegs" 350 koerantberigte en 29 radioberigte. Dit is net 'n geringe deel van die aantal moorde wat plaasgevind het as deel van die volkmoord wat tans in die "Nuwe" Suid-Afrika teen die Afrikaner onder die dekmantel van "misdaad" heers.
Versprei gerus die video.