Kommandokorps: kadette kamp (10-19 Des 2010, Klerksdorp) PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 02 November 2010 14:12

Kommandokorps (KK) kamp

Die Kommandokorps (KK) hou n kadette kamp vanaf die 10-19 Desember te Klerksdorp omgewing.
Manne wat die weermag gemis het vanaf 16 jr tot 35 jr.
Kostes R1000.00 pp. Verblyf, kos , boots, bruin oorpak ens by prys ingesluit.
Die wat paint ball gewere het kan dit gerus saam bring.
Skakel Janomi by 0722921198 om te bespreek.
Daar is plek vir net 50 man.
Bespreek betyds om teleursteling te voorkom.