Dag van trou, 13 Nov 2010 – Volksmoord Museum Balmoral PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 12 November 2010 15:17

Volksmoord Museum Balmoral

“Dag van trou”

Saterdag 13 November

Dag van trou - 13 november 2010 - Volksmoord Museum Balmoral

Om binne die raamwerk van die jaarlikse Wapenstilstandsdag, trou te betoon aan die gesneuweldes van die bosoorloë, sowel as die slagoffers van die konsentrasiekampe.

Geinisieer deur ‘n groepie veterane, hulle naasbestaandes en vriende van die voormalige veiligheidsmagte van Suid-Afrika en Rhodesie.

"We few, we happy few, we band of brothers; for whoever has shed his blood with me shall be my brother. Someday, somewhere we will meet again, because we will always be brothers to the end.”

 

PROGRAM

 

11.00: Openingsgebed.

11.11: Eerbetoon en kranslegging om 11.11 uur, verteenwoordigend vir 11.11 uur die 11de van die 11de maand, soos wat Wapenstilstandsdag wêreldwyd in die westerse wereld herdenk word.

Vanaf 11.30: Besigtiging Museum, Konsentrasiekamp Begraafplaas en Muur van Herinnering.

Middagpouse. Basiese piekniek- en braaigeriewe (hout beskikbaar). Bring u eie eetgoed saam.

Namiddag: Verskeie interessante sprekers het aangedui hulle stel belang om oor van die onderwerpe te praat, soos Dr Dan Roodt, Mnr Gerald Fourie, Dr Tinus Maartens, ens:

14.00: Die Betekenis van Trou en Lojaliteit.

15.00: Ons Verlede.

16.00: Ons Toekoms:
Polities.
Prakties.
VVK.
Moontlikhede.

17.30: Bedanking.

Vanaf 18.30h : Liggies-Eerbetoon by Begraafplaas.

NS1: Die verrigtinge vind plaas by die Balomral Museum en Konsentrasiekamp begraafplaas.

S2: Daar is basiese oornaggeriewe by kampeerterrein beskikbaar vir die wat nie die nag wil of kan huis-toe ry nie.