Protesoptog! Protestmarch! 15 Des 2010, Pretoria PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 16 November 2010 14:57

Protesoptog! Protestmarch! 15 Des 2010, Pretoria

Ons soek huise!
Stop die uitsetting van arm Afrikaners!

Datum: 15 Desember 2010
Tyd: 08:45 vir 09:00
Plek: Kerkplein Pretoria

Staan op vir jou regte!!