Rus in vrede Erika Raath Jooste (vrou van Kol. Jooste) PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 01 Desember 2010 12:05

BlommeDeur M.J. (Kommandokorps)

Erika Raath Jooste, vrou van Kol Jooste is vanoggend oorlede.
Ek vra vir almal om aan die Jooste familie te dink en vir hulle te bid.
Erika Raath Jooste, het baie opgeoffer vir die Kommandokorps want sy het die Korps na aan haar hart gehou.
RUS IN VREDE ERIKA RAATH JOOSTE