Re: Kriminele verhoor Gunther J Kotze PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 02 Desember 2010 10:58

KruisDeur Pieter Gaybba (friend of Volkstaat.it)

Al wat ek wil se is dat die berig skrywer geensins die moeite gedoen het om Gunther Kotze te leer ken nie ek vra net graag ‘n guns vra. Die saak is afgehandel reg en geregtigheid het geseevier waarom nou nog sout in die wonde vryf. Die Boerevolk is alreeds erg verdeel moet dit assblief nie verder doen nie. Los Gunther nou uit hy is in goeie sorg en hy word nou reg geskool gee die man ‘n kans asb.