Volksgenote,Etienne Le Roux se boek, genaamd "Vryheid" is weer beskikbaar by die VVK kantoor teen R140 elk. Daar is slegs 3 oor, so bestel vandag nog joune!Vriendelike groeteC. (VVK)