Persverklaring 7 Desember 2010 - Azri’El PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 08 Desember 2010 21:58

Azri’ElDie kommunistiese regering het wel sy misnoee uitgespreek teenoor die wreedaardige moorde op die Potgieter gesin. Die Vryheidsfront het wel steun prober kry vir volgende jaar se verkiesing deur ‘n paar niksseg...gende uitlatings te maak.

Hierdie skyn vertonings gaan nie hierdie keer soos met Mnr Eugene Terreblanche se dood enige vertroosting of... ge...rustheid bring nie. Die ANC regering het tot en met hierdie oomblik nie met met ‘n plan vorendag gekom oor wat gaan gedoen word om ons vrouens kinders en oumense te beskerm nie.

Optredes gaan begin en dit sal aangepas word afhangende van die omstandighede, want hoe lank nog voor die volgende moord.

Maandag 13 Desember 2010 is ‘n versoek gerig aan alle Burgers van Suid-Afrika om as ‘n volk saam te staan by die Hof in Lindley, kom dat ons hierdie regering wys met wie hulle werklik te doen het met ‘n magsvertoning.

Ander regse partye het ook versoek dat Maandag 13 Desember 2010 aangekondig word as Nasionale Dag van Hernnering vir Boere, in protes teen die Volksmoord van Boere, en waarvan die teregstelling van ‘n driejarige dogtertjie op Lindley die laaste strooi was.

Voorts wil ons Burgers versoek om Donderdag, om simpatie te toon aan die familie van die Potgieter gesin, ‘n swart rouband te dra.

Ons wil met hierdie verklaring ‘n boodskap uitdra dat ons optrede begin op ‘n ligte trant, moet nie ons burgers se geduld beproef nie,nog

‘n sinnelose moord op ons volk en ons waarsku die regering ons sal nie ons Burgers langer in toom kan hou nie…

Johan Els en Elsa Muller
Leiers Azri’El Volksgenootskap en Burgerparty