AWB vergadering. Rustenburg: 21 Jan 2011 PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 13 Januarie 2011 14:43

Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB)Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) openbare vergadering 21 Januarie 2011 om 19h00 te Rustenburg Skougronde. Leier van Ronge is die ere gas en u teenwoordigheid sal hoog op prys gestel word. ons vra dat u famielie en vriende moet kom luister wat hou die toekoms in vir ons Boerevolk en ook dat u sal aansluit by die Brandwag se sms stelsel vir u eie veiligheid.