Boeke beskikbaar by die VVK kantoor PDF Afdruk E-pos
Maandag, 24 Januarie 2011 14:30

Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK)Beste Volksgenote,
Indien u steeds nie seker is of u naam op die VVK se kieserslys geregistreer is nie, sms gerus VVK gevolg deur u ID-nommer na 35180 om uit te vind. (Sms kos R3)

Boeke beskikbaar by die VVK kantoor: (posgeld uitgesluit)

Die Mandela legende deur P.W. Moller - R110
Vryheidstryd van die Afrikaner deur P.W. Moller - R150
Afrikanerkultuurdagboek deur I. Le Roux - R100
Die Gelofte by Bloedrivier deur Hannes vd Merwe - R20
Vryheid deur Etienne Le Roux - R140

Kontak vandag nog die kantoor indien u enige navrae of bestellings het.

Vriendelike groete