Uit die hart van 'n Boeregevangene - Brig. P.W. Nel PDF Afdruk E-pos
Saterdag, 03 April 2010 01:30

From AWB’s website, March 2002.

 

Uit die hart van ‘n Boeregevangene

Ek kan my seker nie self roem as ‘n Boerekrygsgevangene nie – maar miskien tog,
ek kan my nie self roem as ‘n politieke gevangene nie – maar miskien tog,
ek kan my miskien nie roem ‘n volksman wat vir ons Almagtige Vader in opstand gekom het nie – maar ek weet dat die wat teen Hom staan, in opstand is teen my en my mede beskuldigdes. Ek dank die Vader dat ek eerder hier in die tronk sit en aan Sy kant is, as om vry te wees en teen Hom te staan. Alle roem aan Hom!

 

Brig. P.W. Nel