‘n gediggie vir pa - Lientjie Nel (dogter van Brig. P.W. Nel) PDF Afdruk E-pos
Saterdag, 03 April 2010 01:30

From AWB’s website, March 2002.

 

‘n gediggie vir pa

In die tronk is Pa geplaas
Weg van die wêreld se geraas
Daar is ‘n doel om te strewe
Ons kan nie op ‘n hoop sit en lewe
Waarvoor die al ewige getreur
En die mense se gemurmureer
Alles net ‘n gejaag na wind
Bedink die bedrywige hartjie van ‘n kind

 

Lientjie Nel (14) – dogter van Brig. P.W. Nel