Brood vir Nood: fondse dringend nodig PDF Afdruk E-pos
Maandag, 21 Februarie 2011 13:12

Brood vir Nood - RustenburgGoeie More almal
Graag doen ons weer 'n beroep op julle en vra of ons mense op ons vriende lys nie dalk R10.00 per maand aan ons kan skenk vir ons brood vir nood projek nie ons het werklik die fondse dringend nodig. Daar is honger mense wat weens omstandighede nie kos het nie ons wil graag die mense van kos voorsien. Vir meer inligting sien kontak besonderhede onder Brood Vir Nood.
Groete

Jerry Bezuidenhout
Cell 0842502150
E-mail: jerry@jemaelectrical.co.za

Chantal Van Der Berg
Cell 0719251966
E-mail: chantalakapoohbear@gmail.com

Dirk Van Der Berg
cell 0731405203 / 0827533719 / 0845237355
E-mail: dirk.boerseun@gmail.com