Terre'Blanche. AWB: Ventersdorp 2nd April 2011 PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 15 Maart 2011 10:38

Terre'Blanche. Rustenburg, 1994

Alle regses welkom by die kraanslegging en inhuldiging van die Ventersdorp monumente by hulle nuwe staanplek op die plaas van die vermoorde leier van die AWB Mnr Eugene Terre’Blanche.
Verskeie areas sal hulle reelings vir bymekaarkom plekke reel. Rustenburgers kom bymekaar 07h30am by Orange grove op die Johannesburg pad waar ons stiptelik om 07h45am na Ventersdorp sal vertrek. Ruk op in julle duisende en wys die wereld ‘n Boer word nie bang gepraat nie en ‘n Boer is iemand wat staan by sy beginsels.
Ondersteun die dag as n eenheid. Lank leef die Boerevolk!

AWB: Eugene Terre'Blanche simbool van vryheid