Vryheid! (Piet Skiet) PDF Afdruk E-pos
Maandag, 21 Maart 2011 23:11

Boere“Orde Boerevolk” se webwerf (17 Maart 2011)

Die stryd vir waarheid, geregtigheid en vryheid duur voort. Dit kan nie onderdruk word deur onwaarhede, valshede en groot vertoon nie. Ons gaan ook nie met leuens stilgemaak word nie.
Ons wil ons vryheid terughê. Nie afgewaterde Afrikanerkompromieë nie - Piet Skiet.