Vryheid vir ons Boerevolk - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Maandag, 21 Maart 2011 23:12

“Orde Boerevolk” se webwerf (20 Maart 2011)

Vryheid

ZAR - OVS - Eendracht maakt magt

Veel word gesê oor vryheid sonder om dit uit te spel.

Vryheid vir ons Boerevolk beteken die herstel van die twee Boererepublieke wat die Britse goudjagters met wapengeweld gekaap het en in die proses 27 000 kinders en vrouens koelbloedig vermoor het.

Niks meer nie. Niks minder nie.

Opgestel en uitgegee deur Piet Rudolph namens die Aksiekomitee, Orde Boerevolk, Posbus 49018, Hercules, Pretoria, 0030

E-pos: piet.rudolph@gmail.com