Nie voor die wêreld nie maar voor die Allerhoogste allee Afdruk
Vrydag, 09 September 2011 11:16

Vryheid vir die Boervolk!Glo dit of nie. Hier kom ‘n rewolusie. Vir die herstel van die Boere-republieke en die Vryheid van die Boerevolk. Dit het tyd geword om op te hou om daaroor slapgattig te wees. Ons eis ons vryheid- ons pleit en paai nie daarvoor nie. Nie voor die wêreld nie maar voor die Allerhoogste alleen. Piet Rudolph (9/9/2011)