26 Jan. 2011: Nuus (Kommandokorps & Self-Help: Noord-Transvaal) Afdruk
Woensdag, 26 Januarie 2011 22:03

KruisOns het pas weer ook vanaf E-TV Nuus gehoor dat Mandela baie siek en swak is. Ons laat maar net almal weet. Daar is uit verskeie ander oorde ook bevestig. Ons moet maar net almal kalm bly en kom ons kyk hoe dinge gaan verloop. Ons sal ons oe en ore ook oophou indien enige nuwe inligting deurkom.

Indien hulle sy dood een of ander tyd afkondig, is daar nog verskeie dinge wat hulle sal moet doen. Ons glo nie mense moet paniekerig raak nie en versoek almal om rustig te wees, maar wel baie parraat.

Burger Groete