29 Mei 2011 by Balmoral - Piet Rudolph Afdruk
Donderdag, 12 Mei 2011 09:29

Piet "Skiet" RudolphSondag 29 Mei 2011, om 11 00, gaan ons Boere kransies lê op die grafte van die Boerevroue en kinders by Balmoral, wat in die Anglo-Boereoorlog deur die Britte vermoor is. Die hele proses sal spreek van eenvoud en behoort 12 00 afgehandel te wees. Sien jou daar! Piet Rudolph, Aksiekomitee, Orde Boerevolk e/pos piet.rudolph@gmail.com