Boere in beweging - Boere-Republikeine Afdruk
Vrydag, 21 Oktober 2011 23:09

VierkleurGisteraand se vergadering- Boere in beweging, goeie vergadering. Lekker om die jonges te sien en te hoor wat van Boere praat in die pragtige saal vol Vierkleurs. Vals noot- Die Stem. Ons sal wen want ons wil wen!!!!! (PJR 21/10/2011)