Die stem van Afrikanerskap - Boere-Republikeine Afdruk
Sondag, 30 Oktober 2011 15:45

Ja vir Boere-Volkstaat Boere RepubliekeDIE SMET VAN AFRIKANERSKAP: "Op 10 Januarie (1900) kom Lord Roberts in Kaapstad aan met nog 'n hele boel ander generaals wat oral rondgestuur word om te organiseer. Hy besluit ook om gebruik te maak van die Kolonialers wat teen ons wou veg. Buller (sir Redverse) wou niks weet van Koloniale vrywilligers nie, omdat hulle nie 'n akademiese militêre opleiding gehad het nie. Lord Roberts het egter hulle waarde ingesien en begin Maart 1900 het hy 20 000 van hulle in die veld gehad." UIt die boek van genl. JC Kemp- Vir Vryheid en vir reg-Tweede Druk, 1942.

Laas Opdateer op Sondag, 30 Oktober 2011 15:54