Vryheidstrewe - Boere-Republikeine Afdruk
Vrydag, 04 November 2011 21:51

BoerestaatDie verskil tussen Boer en Afrikaner is die vryheidstrewe. Die Afrikanergroepe soek selfbeskikking en 'n lappie grond wat hulle 'n Volkstaat kan noem. Die Boerevolk wil die Boere-Republieke terughĂȘ waarvoor ons voorvaders gestry en gely het. Niks meer en niks minder nie. Wie die Boerevolk se geskiedenis nie ken nie, sal ook nie sy strewe verstaan nie. Daarom kan Boer en Afrikaner nooit dieselfde wees nie! (PJR)