Saamstaan of saampraat binne 'n verdeelde samelewing? - Boere-Republikeine Afdruk
Maandag, 02 April 2012 09:23

SAAMSTAAN OF SAAMPRAAT BINNE 'N VERDEELDE SAMELEWING?

Wit volksmoordHierby kan nog gevoeg word die bevordering van die vyand se doelstellings, deur ondeurdagte plannetjies. Kwaadstekery en verspreiding van vals gerugte en beskuldigings. Dit is die teelaarde van verwoesting. Dit slaag by uitstek oor die oppervlakkigheid en eiesinnigheid van ons mense. Al gevolgtrekking wat hieruit gemaak kan word, is dat mense wat voorgee om te lei, nie naastenby die aard en omvang van die aanslag teen ons, verstaan nie.
AS JY JOU VYAND NIE VERNIETIG NIE, VERNIETIG HY JOU!

Dit is die harde les van die lewe. Die Witman in hierdie land loop die gevaar om vernietig te word as gevolg van sy verkeerde aannames. Ons is nie 'n volk nie, nie 'n Afrikaner- of 'n Boerevolk nie. Sonder 'n vaderland is ons 'n etniese minderheid, deur niemand gevrees nie. Eerder 'n grap. Ons praat saam-ons staan nie saam nie- 'n klomp verdwaasde katlagters watkwetsend en kletsend, uitmekaar gejaag word sonder doel of rigting! (PJR) 2/4/2011