Boervolk Radio - Boervolk stasie Afdruk
Sondag, 02 Desember 2012 21:22

Boervolk RadioBoere

Boervolk Radio saai elke Sondag aand uit via die internet. Alle Boere kan ook na Theunis advertensies stuur om uitgesaai te word, dit is op hierdie stadium gratis mits Theunis dit goedkeur. Stuur ook klagtes en gedagtes aan Theunis en hy kan dit dalk uitsaai.

Hierdie is natuurlik nie Boere-Afrikaners en ook nie Afrikaners nie, dit is n trotse Boervolk stasie.

Versprei gerus ook verder

Webblad is

http://www.boervolkradio.co.za/

Luister OF op die voorblad (hierbo) OF gaan na

die Luisterblad

http://www.boervolkradio.co.za/luister.php

Kontakblad vir Telefoon nommers, Skype-NAAM en E-pos adresse is op

http://www.boervolkradio.co.za/kontakons.php