27 Mei 2014 Begrafnis reeling: Eugene Becker Afdruk
Sondag, 25 Mei 2014 15:21



Eugene Becker. SADF, 1979Begrafnis reeling: Eugene Becker (31.07.1962 - 23.05.2014) gaan Dinsdag 27 Mei om 10vm begrawe word. Diens sal by die graf gehou word en gelei word deur Pastoor Tertius Botes, Plek: Piet en Ansie Nel se plot Balmoral. Die plot is aan die Ooste kant van Oupa Hennie se winkel. By die kruising van die R101 en R545 vanaf die spoorlyn se kant draai links by die kruising en as jy van die N4 se kant ry, draai regs by die kruising, dan so 100m verder draai regs na die plot, op 'n grond paaitjie http://maps.apple.com/?ll=-25.866901,28.974915

 

 

 

 

 

 

Eugene Becker. AWB Aquila, 1989

Eugene Becker

Eugene Becker

Goodbye my friend,
Volkstaat.org